Die Bloubul - Steve Hofmeyr
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blêrrie spul
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
Die blou bul tjank nie by die pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blêrrie spul
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor
Ek vra vir thys lourens bly op my spoor
En gee vir naas botha hy stop hom oor
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang
Ek het vir rubin ook maak hy jou bang
Vat uli schmidt jou vas los y jou mank
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat
Na hansie brewis toe hy's gans te glad
Ek pass vir josie uit jy maak jou nat
Nou vra jy my vir wie ek skree
Die blou bul eet nie van die vloer af nie
Die blou bul weet nie van verloor af nie
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blêrrie spul
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blêrrie spul
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blêrrie spul
Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
Laat staan die sharks en die leeus
En die hele blêrrie spul
[00:00.00]Die Bloubul - Steve Hofmeyr
[00:22.24]Die blou bul eet nie van die vloer af nie
[00:25.82]Die blou bul weet nie van verloor af nie
[00:29.52]Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
[00:33.19]Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:36.38]Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:40.18]Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:43.80]Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:47.51]Laat staan die sharks en die leeus
[00:49.66]En die hele blêrrie spul
[00:51.88]Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie
[00:55.39]Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
[00:59.20]Die blou bul tjank nie by die pale nie
[01:02.82]Nou vra jy my vir wie ek skree
[01:05.95]Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[01:09.70]Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[01:13.42]Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[01:17.13]Laat staan die sharks en die leeus
[01:19.20]En die hele blêrrie spul
[01:21.29]Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie
[01:24.99]Die blou bul kan hom ook nie kielie nie
[01:28.76]Die blou bul is hy nie 'n bielie nie
[01:32.33]Nou vra jy my vir wie ek skree
[01:35.75]Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor
[01:39.46]Ek vra vir thys lourens bly op my spoor
[01:43.08]En gee vir naas botha hy stop hom oor
[01:47.24]Nou vra jy my vir wie ek skree
[01:50.51]Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang
[01:54.17]Ek het vir rubin ook maak hy jou bang
[01:57.88]Vat uli schmidt jou vas los y jou mank
[02:02.06]Nou vra jy my vir wie ek skree
[02:05.41]Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat
[02:09.07]Na hansie brewis toe hy's gans te glad
[02:12.71]Ek pass vir josie uit jy maak jou nat
[02:16.89]Nou vra jy my vir wie ek skree
[02:22.57]Die blou bul eet nie van die vloer af nie
[02:26.12]Die blou bul weet nie van verloor af nie
[02:29.79]Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
[02:33.52]Nou vra jy my vir wie ek skree
[02:36.73]Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[02:40.57]Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[02:44.20]Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[02:47.89]Laat staan die sharks en die leeus
[02:49.93]En die hele blêrrie spul
[02:51.63]Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[02:55.22]Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[02:58.96]Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[03:02.59]Laat staan die sharks en die leeus
[03:04.87]En die hele blêrrie spul
[03:06.52]Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[03:10.12]Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[03:13.84]Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[03:17.53]Laat staan die sharks en die leeus
[03:19.61]En die hele blêrrie spul
[03:21.42]Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[03:24.84]Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[03:28.55]Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[03:32.24]Laat staan die sharks en die leeus
[03:34.38]En die hele blêrrie spul