Ek is ek en ek's jou gek
Jy is jy want jy is vry
Agter jou aan daar kom ek aan
Ek is hier te kort en daar te lank
Vir jou is alles net vir nou
Jy weet vir my is dit lewenslank
Sonder jou tjoklitbeksoentjies
So sag soos katoentjies
Is my hart weer in stukke gekneus
Jou tjoklitbeksoentjies
So rond soos pampoentjies
So nat soos 'n worshond se neus
Ek is ek en dies my plek
My tafel is vir twee gedek
Met tjoklits vir my as ek ophou huil
Ek's hier gekwes en daar gewond
Ek gee bes, soos tjoklits lê,
stukkies van jou in my lewe rond
Sonder jou tjoklitbeksoentjies
Is ek onvoldoentjies
'n halwe boks tjoklits is leeg
Jou tjoklitbeksoentjies
Gereeld soos seisoentjies
Is my lewe bittersuurdeeg
Ek's jou held maar ek sal smelt
sonder jou, om my gevou,
soos liefde gesink in papiertjies wat blink
[02:34.00]Ek is ek en ek's jou gek
[02:34.00]Jy is jy want jy is vry
[02:34.00]Agter jou aan daar kom ek aan
[02:34.00]Ek is hier te kort en daar te lank
[02:34.00]Vir jou is alles net vir nou
[02:34.00]Jy weet vir my is dit lewenslank
[02:34.00]Sonder jou tjoklitbeksoentjies
[02:34.00]So sag soos katoentjies
[02:34.00]Is my hart weer in stukke gekneus
[02:34.00]Jou tjoklitbeksoentjies
[02:34.00]So rond soos pampoentjies
[02:34.00]So nat soos 'n worshond se neus
[02:34.00]Ek is ek en dies my plek
[02:34.00]My tafel is vir twee gedek
[02:34.00]Met tjoklits vir my as ek ophou huil
[02:34.00]Ek's hier gekwes en daar gewond
[02:34.00]Ek gee bes, soos tjoklits lê,
[02:34.00]stukkies van jou in my lewe rond
[02:34.00]Sonder jou tjoklitbeksoentjies
[02:34.00]Is ek onvoldoentjies
[02:34.00]'n halwe boks tjoklits is leeg
[02:34.00]Jou tjoklitbeksoentjies
[02:34.00]Gereeld soos seisoentjies
[02:34.00]Is my lewe bittersuurdeeg
[02:34.00]Ek's jou held maar ek sal smelt
[02:34.00]sonder jou, om my gevou,
[02:34.00]soos liefde gesink in papiertjies wat blink