奇迹歌词网

歌曲信息

歌曲名:Pampoen

歌手:Steve Hofmeyr

专辑:Laaities & Ladies

发行公司:

歌词展示

Pampoen - Steve Hofmeyr Sing sing jou woorde teen my vas Bring jou hele lewe in 'n tas Vat 'n trein na bloemfontein En die 506 na petrus steyn En as jy wil vat daar 'n bicycle Volg volg die grondpad teen die bult Hol oor die velde as jy wil Hier wag ek die jare om Vir 'n stofwolk op die horison Of iets soortgelyk Wat soos jy lyk Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tires lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Stuur stuur my liefde vir jou ma Maar as jy kom los haar net daar My baby hier's net plek vir die drie van ons Want dis ek en jy en 'n af oorhond Sy naam is roof maar hy's al jare doof Bring bring daai goedjies wat jou pla En ek maak 'n ring van ogiesdraad Ek spaar nog vir die diamant En 'n donkiekar vir die predikant Ek sal moet blomme leen Tot dit eendag re n Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tires lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Kom jy om my te haal
[00:00.00]Pampoen - Steve Hofmeyr [00:08.01]Sing sing jou woorde teen my vas [00:15.94]Bring jou hele lewe in 'n tas [00:23.85]Vat 'n trein na bloemfontein [00:27.16]En die 506 na petrus steyn [00:31.83]En as jy wil vat daar 'n bicycle [00:39.98]Volg volg die grondpad teen die bult [00:48.08]Hol oor die velde as jy wil [00:56.03]Hier wag ek die jare om [00:59.64]Vir 'n stofwolk op die horison [01:03.55]Of iets soortgelyk [01:07.81]Wat soos jy lyk [01:11.38]Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen [01:15.44]En 'n trekker wat se tires lek [01:19.86]Vir alles wat ek aan jou gedoen het [01:23.61]Kom jy by my intrek [01:27.57]Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen [01:31.42]En 'n plaas wat ek afbetaal [01:35.75]Vir alles wat ek aan jou gedoen het [01:39.63]Kom jy om my te haal [01:47.99]Stuur stuur my liefde vir jou ma [01:56.02]Maar as jy kom los haar net daar [02:03.77]My baby hier's net plek vir die drie van ons [02:07.59]Want dis ek en jy en 'n af oorhond [02:11.64]Sy naam is roof maar hy's al jare doof [02:19.98]Bring bring daai goedjies wat jou pla [02:27.63]En ek maak 'n ring van ogiesdraad [02:35.94]Ek spaar nog vir die diamant [02:39.50]En 'n donkiekar vir die predikant [02:43.32]Ek sal moet blomme leen [02:47.33]Tot dit eendag re n [02:51.38]Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen [02:55.47]En 'n trekker wat se tires lek [02:59.86]Vir alles wat ek aan jou gedoen het [03:03.75]Kom jy by my intrek [03:07.50]Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen [03:11.37]En 'n plaas wat ek afbetaal [03:15.84]Vir alles wat ek aan jou gedoen het [03:19.64]Kom jy om my te haal [03:23.84]Kom jy om my te haal

歌手信息 & 相关歌曲

歌手:Steve Hofmeyr

相关歌曲