歌手资料
Albert de Wet
英文名:
性别:男
国籍:
出生地:
流派:
生日:
星座:
身高:
体重:
简介:
https:\u002F\u002Fwww.facebook.com\u002Falbertdewet\u002F\nHometown: South Africa\nMet ‘n pen in die hand en met passie in die hart, is daar geen einde aan die talente van Albert de Wet nie.\nHy’s nie ‘n nuwe naam in die musiek bedryf nie en op 20 jarige ouderdom, het Albert de Wet ‘n musikale tsunami veroorsaak met sy debuut-album. Ses jaar later en Albert is gereed om sy vierde lang verwagte Afrikaanse album vry te stel.\nTerwyl dit liedjies was soos Lyf, Within Walls en Wat Het Gebeur by Aliwal-Noord wat vir hom baie deure oopgemaak het, oortref die nuwe album alle verwagtinge van hierdie jong kunstenaar. Dis ‘n tentoonstelling van sy musikaliteit en manier van skryf.

Albert de Wet 的歌曲
Albert de Wet 的专辑
推荐歌手
Trance Vision Steppers
任升
Robert Scott King
Gord Adam
暖阳
Pat D and Lady Paradox
Mother Pauline
The Magic Movie Orchestra
Rudy Vallee His Connecticut Yankees