So Rock Ons Die Wêreld Reg - Nicholis Louw
Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon
So doen ons die myle
En so huil die byle
Ons lewe dit
En niemand kry ons onder nie
Almal wil oor ons lees
Want almal wil soos ons wees
Ons lewe dit
Steek die vlam aan die brand
Om en om en om die wêreld
Wag dit net vir jou
Son en maan sal kom en gaan
Dis joune
So maak jou reg
So rock ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy
Niemand doen dit beter
Wêreldrekord brekers
Ons lewe dit
Ons lewe dit
En niks kry ons ooit onder nie
Vergeet van jou verlede
Dis lankal al vergewe
Jy's die pyl se punt
En môre sal die son weer skyn
Son en maan sal kom en gaan
Dis joune
So maak jou reg
So rock ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy
Ons sal nooit opgee nie
Ons sal nooit ingee nie
So rock
So rock ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock ons die wêreld reg
Staan sterk
Ons doen dinge anders
So rock ons die wêreld reg
So maak ons 'n beter plek
So rock ons die wêreld reg
Staan sterk ons rock die wêreld
Ons doen dinge anders
Niemand rock die wêreld soos jy
[00:00.50]So Rock Ons Die Wêreld Reg - Nicholis Louw
[00:02.66]Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon
[00:18.92]So doen ons die myle
[00:20.86]En so huil die byle
[00:22.97]Ons lewe dit
[00:25.58]En niemand kry ons onder nie
[00:27.91]Almal wil oor ons lees
[00:29.90]Want almal wil soos ons wees
[00:32.19]Ons lewe dit
[00:34.72]Steek die vlam aan die brand
[00:37.23]Om en om en om die wêreld
[00:41.79]Wag dit net vir jou
[00:46.15]Son en maan sal kom en gaan
[00:50.54]Dis joune
[00:52.78]So maak jou reg
[00:54.78]So rock ons die wêreld reg
[00:59.73]So maak ons 'n beter plek
[01:03.85]So rock ons die wêreld reg
[01:08.77]Staan sterk
[01:11.27]Ons doen dinge anders
[01:13.75]Niemand rock die wêreld soos jy
[01:25.21]Niemand doen dit beter
[01:27.31]Wêreldrekord brekers
[01:29.28]Ons lewe dit
[01:30.44]Ons lewe dit
[01:31.84]En niks kry ons ooit onder nie
[01:34.11]Vergeet van jou verlede
[01:36.39]Dis lankal al vergewe
[01:38.35]Jy's die pyl se punt
[01:41.06]En môre sal die son weer skyn
[01:43.31]Son en maan sal kom en gaan
[01:47.72]Dis joune
[01:49.95]So maak jou reg
[01:51.99]So rock ons die wêreld reg
[01:56.72]So maak ons 'n beter plek
[02:00.90]So rock ons die wêreld reg
[02:05.78]Staan sterk
[02:08.60]Ons doen dinge anders
[02:10.88]Niemand rock die wêreld soos jy
[02:38.71]Ons sal nooit opgee nie
[02:43.22]Ons sal nooit ingee nie
[02:47.84]So rock
[02:49.31]So rock ons die wêreld reg
[02:53.73]So maak ons 'n beter plek
[02:58.15]So rock ons die wêreld reg
[03:02.80]Staan sterk
[03:05.65]Ons doen dinge anders
[03:07.43]So rock ons die wêreld reg
[03:11.91]So maak ons 'n beter plek
[03:16.35]So rock ons die wêreld reg
[03:21.27]Staan sterk ons rock die wêreld
[03:24.00]Ons doen dinge anders
[03:26.27]Niemand rock die wêreld soos jy