奇迹歌词网

歌曲信息

歌曲名:Jakarandakoningin

歌手:Heinz Winckler

专辑:Ek Kan Weer In Liefde Glo

发行公司:

歌词展示

Jakarandakoningin - Heinz Winckler Written by:Heinz Winckler Dis heerlike lente die winter 's verby Alles wat grys was het kleur begin kry Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy Jakarandakoningin jy's my einde my begin Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin Dis heerlike lente die hartseer 's verby Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy Ek luister ons song en onthou die begin Die woorde die wysie en hoe jy dit sing Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy Jakarandakoningin jy's my einde my begin Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my Beautiful verby Blomme bloeisel mooi beautiful verby Jakarandakoningin jy's my einde my begin Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin Nou maak alles vir my sin naby jou Jakarandakoningin
[00:00.00]Jakarandakoningin - Heinz Winckler [00:09.92]Written by:Heinz Winckler [00:19.84]Dis heerlike lente die winter 's verby [00:24.45]Alles wat grys was het kleur begin kry [00:29.11]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [00:38.80]Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit [00:43.26]Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit [00:47.87]En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [00:57.49]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [01:05.71]Jakarandakoningin jy's my einde my begin [01:14.90]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin [01:24.49]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin [01:33.68]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin [01:44.57]Dis heerlike lente die hartseer 's verby [01:49.10]Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my [01:53.72]En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [02:03.37]Ek luister ons song en onthou die begin [02:07.91]Die woorde die wysie en hoe jy dit sing [02:12.70]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [02:21.98]Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy [02:30.32]Jakarandakoningin jy's my einde my begin [02:39.65]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin [02:49.21]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin [02:58.44]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin [03:09.72]Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my [03:16.32]Beautiful verby [03:18.64]Blomme bloeisel mooi beautiful verby [03:26.81]Jakarandakoningin jy's my einde my begin [03:36.03]Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin [03:45.67]Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin [03:54.89]Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin [04:04.22]Nou maak alles vir my sin naby jou [04:08.89]Jakarandakoningin

歌手信息 & 相关歌曲

歌手:Heinz Winckler

相关歌曲