奇迹歌词网

歌曲信息

歌曲名:Ek Kan Weer in Liefde Glo

歌手:Heinz Winckler

专辑:20 Goue Treffers

发行公司:

歌词展示

Ek Kan Weer in Liefde Glo - Heinz Winckler Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer Ek sien jou nou langs my jy was nog altyd daar gewees Gebreekte beloftes het my weer op my knie gedwing Verlore gebroke maar jy het weer die hoop terug gebring Jy't my geleer om weer te glo En ek ek kan weer in liefde glo Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy Ek ek kan nou weer asem haal Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees Ek kan weer in liefde glo Om my lê die skerwe en jy pak alles terug in plek Daar's niks meer verlore En nou voel alles weer perfek Jy't my geleer om weer te glo En ek ek kan weer in liefde glo Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy Ek ek kan nou weer asem haal Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees Ek kan weer in liefde glo Waar sal ons sonder liefde wees Jy't my geleer om weer te glo En ek ek kan weer in liefde glo Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy Ek ek kan nou weer asem haal Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees Ek kan weer in liefde glo
[00:00.00]Ek Kan Weer in Liefde Glo - Heinz Winckler [00:01.44]Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer [00:09.48]Ek sien jou nou langs my jy was nog altyd daar gewees [00:17.20]Gebreekte beloftes het my weer op my knie gedwing [00:25.29]Verlore gebroke maar jy het weer die hoop terug gebring [00:33.72]Jy't my geleer om weer te glo [00:40.33]En ek ek kan weer in liefde glo [00:47.67]Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy [00:59.58]Ek ek kan nou weer asem haal [01:03.61]Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees [01:11.05]Ek kan weer in liefde glo [01:15.38]Om my lê die skerwe en jy pak alles terug in plek [01:23.28]Daar's niks meer verlore [01:27.21]En nou voel alles weer perfek [01:31.91]Jy't my geleer om weer te glo [01:38.27]En ek ek kan weer in liefde glo [01:45.75]Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy [01:57.53]Ek ek kan nou weer asem haal [02:01.54]Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees [02:09.55]Ek kan weer in liefde glo [02:12.99]Waar sal ons sonder liefde wees [02:19.78]Jy't my geleer om weer te glo [02:26.44]En ek ek kan weer in liefde glo [02:33.85]Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy [02:45.52]Ek ek kan nou weer asem haal [02:49.61]Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees [02:57.52]Ek kan weer in liefde glo

歌手信息 & 相关歌曲

歌手:Heinz Winckler

相关歌曲