歌手资料
Du Preez Stoltz
英文名:
性别:男
国籍:美国
出生地:
流派:
生日:
星座:
身高:
体重:
简介:
Du Preez Stoltz is 'n Afrikaanse sanger wat geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Hy Leef In My is in 2010 deur SELECT-musiek vrygestel. Hy is ook deel van die musiekgroep SA se Eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze en Chris Coetzer (in Jannie Moolman se plek).\n\nDu Preez het in 1996 aan Hoërskool Welkom Gimnasium gematrikuleer en daarna die graad B.Soc.Sc aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy het aanvanklik begin om teologie te studeer, maar het later na sielkunde oorgeskakel.\n\nHy is in Desember 2008 met Nadia getroud. Hulle het twee dogtertjies.

Du Preez Stoltz 的歌曲
Du Preez Stoltz 的专辑
推荐歌手
Vidoll
Ross Reimueller
蒋明
Ryan Enzed
Nate Wooley
吊脚楼组合
Samantha James
European Philharmonic Orchestra
大贝