奇迹歌词网

歌曲信息

歌曲名:Skryf vir My n Briefie

歌手:Die Grafsteensangers

专辑:

发行公司:

歌词展示

Skryf vir My n Briefie - Die Grafsteensangers Skryf vir my n briefie op jou toebroodjiepapier So flous ons die sipier met die briefie wat jy stuur Saans as die maan en die sterretjies loer Sit ek en lees op die vloer Oorlede lettie oorlede lettie oorlede lady louw Oorlede lady louw oorlede lady louw Oorlede lady oorlede lady Oorlede lady louw Sit ek en lisu pisu Stuur vir my n vyl in jou volgende geskenk So help vroutjie my om my uit die tronk te kry Saans as die maan en die sterretjies loer Sit ek en vyl op die vloer Bring vir my n pik as jy my weer kom besoek So help jy my my vrou om my pad hier uit te grou Saans as die maan en die sterretjies loer Sit ek en pik op die vloer Oorlede lady louw oorlede lady louw Oorlede lady louw oorlede lady louw Oorlede lady louw Oorlede lady oorlede lady Oorlede lady louw Sit ek en lees op die vloer
[00:00.00]Skryf vir My n Briefie - Die Grafsteensangers [00:08.60]Skryf vir my n briefie op jou toebroodjiepapier [00:15.23]So flous ons die sipier met die briefie wat jy stuur [00:22.49]Saans as die maan en die sterretjies loer [00:28.94]Sit ek en lees op die vloer [00:37.30]Oorlede lettie oorlede lettie oorlede lady louw [00:47.65]Oorlede lady louw oorlede lady louw [00:53.32]Oorlede lady oorlede lady [00:56.04]Oorlede lady louw [00:59.50]Sit ek en lisu pisu [01:07.25]Stuur vir my n vyl in jou volgende geskenk [01:12.90]So help vroutjie my om my uit die tronk te kry [01:19.39]Saans as die maan en die sterretjies loer [01:25.24]Sit ek en vyl op die vloer [01:32.82]Bring vir my n pik as jy my weer kom besoek [01:38.09]So help jy my my vrou om my pad hier uit te grou [01:44.40]Saans as die maan en die sterretjies loer [01:50.19]Sit ek en pik op die vloer [01:58.05]Oorlede lady louw oorlede lady louw [02:05.73]Oorlede lady louw oorlede lady louw [02:11.29]Oorlede lady louw [02:14.00]Oorlede lady oorlede lady [02:16.79]Oorlede lady louw [02:20.01]Sit ek en lees op die vloer

歌手信息 & 相关歌曲

歌手:Die Grafsteensangers

相关歌曲